Riglyne vir Kleredrag
Ons nooi ons gaste uit om semi-formele kleredrag vir ons troue te dra.
Dames: Elegante kuitlengte rokke, lang rokke of broekpakke.
Mans: Ons vra asb dat geen denims gedra word nie.
Sneakers is welkom tydens die onthaal op die dansbaan.
Reis en Verblyf
Tshikwalo Game Lodge
Alle gaste moet asb. op die venue tuisgaan. Besonderhede rakende verblyf, asook die kostes daarvan, sal aan gaste gestuur word sodra ons hul RSVP ontvang het.
Elke gas is self verantwoordelik vir vervoer na en van die venue.
Geskenke
Julle teenwoordigheid op ons spesiale dag is die grootste geskenk waarvoor ons kon vra. Indien julle ons graag verder wil bederf, sal 'n geldelike bydrae tot ons eerste huis en wittebrood opreg waardeer word.
Ons bankbesonderhede verskyn hieronder.
Bank name: Discovery Bank
Account holder: J van Biljon
Account number: 19968167377